Immigreer na Australië met versekerde werk*

Geen vaardigheidstoets. Geen werksoekery.
Ons het die harde werk namens jou gedoen.

Wanneer jy registreer, kan ons jou profiel aan werkgewers wys. ‘n Werk is sleg gewaarborg sodra ‘n aanbod ontvang en aanvaar is, en jy jou visumaansoek begin het.

Die Afrikaner-Vaardigheidsvisum is ’n 4-jaar werksvisum MET ’n vaste werk in Australië

en jou pad na permanente verblyfsreg

  • ’n Bevestigde werksaanbod voordat jy immigreer

  • Visa verwerking deur ons kundige span

  • Die geleentheid om na 3 jaar aansoek te doen vir permanente verblyfreg

  • Werksregte vir jou eggenoot

  • Die opsie om jou kinders te saam te bring

Daarmee ontvang jy:

Party werkgewers offer soms dadelik permanente verblyfreg. Skep jou Werksprofiel sodat werkgewers jou kan sien en jou oorweeg.

(Jy’t net ’n kliek nodig, nie ’n kredietkaart nie.)

Hoe dit werk

Ons help jou stap-vir-stap, van Profiel tot Visa.
Dis maklik, veilig, en werk is gewaarborg*

1. Skep Jou Werksprofiel
Registreer jou ervaring en vaardighede (gratis & veilig).

2. Werkgewers Kies Jou
Ons wys jou profiel aan top werkgewers in Australië.

3. Kry ‘n Werk & Begin Jou Visa
Sodra jy gekeur word, staan jou werk reg en ons help jou met die volgende stappe.

Jy kry onmiddellike terugvoer sodra ‘n werkgewer jou kies.

Wanneer jy registreer, kan ons jou profiel aan werkgewers wys. ‘n Werk is sleg gewaarborg sodra ‘n aanbod ontvang en aanvaar is, en jy jou visumaansoek begin het.

Wie kan
aansoek doen?

Jy kan kwalifiseer indien:

Jy onder die
ouderdom van 55 is

Engels vaardig is
(IELTS 4.5+)

Jy bereid is om voltyds op die platteland te werk en bly

(Hou jou kredietkaart, registrasie is op die huis)

Beskikbare Geleenthede

  • Plaaswerk

  • Vragmotor- en Afleweringswerk

  • Bouwerk en Arbeiders

  • Slagpale en Voedselverpakking

(Geen graad of vaardigheidstoets nodig nie)

  • Skoonmaakdienste

  • Dagsorg personeel

  • Fabriek- en masjienwerk

  • Kantoorwerk (Admin)

  • Sorg vir Bejaardes

  • Drywers/Bodes

  • Gasvryheid

  • Ambagte

Hierdie is net ’n paar van die geleenthede wat beskikbaar is. Skep jou Werksprofiel en ons sal jou help om werk te kry wat by jou vaardighede en ervaring pas.

(Jou kredietkaart kan rus, dis verniet)

‘n Werksprofiel waarborg nie werk nie.

Werk is slegs gewaarborg as deel van jou visumaansoek, wanneer jy ‘n formele aanbod van ‘n werkgewer ontvang en aanvaar het.

  • Eggenote mag werk, en ons kry dikwels werk vir beide

  • Jou kinders kry toegang tot gehalte onderwys in veilige gemeenskappe

  • Basiese mediese sorg is beskikbaar vanaf dag een, met bykomende voordele wanneer julle permanente verblyfreg verkry

Bring Jou Gesin Saam na Australië

Salarisse begin op AUD 68,863.50 per jaar per werker (sonder oortyd).
Dis ongeveer R860,000 per jaar, en slegs die basiese salaris.

In baie gevalle kry beide eggenote werk, wat ‘n gesamentlike inkomste van meer as R1,700,000 per jaar, sonder oortyd beteken.

Baie werkers verdien selfs meer met ekstra ure.

Wat verdien jy in Australië

(Dis Mahala – jou kredietkaart kan chill)

Wat kos dit om die visum te kry?

Dit kos jou niks om te registreer of gematch te word met werkgewers nie.

Eers wanneer jou visum goedgekeur is, begin jy betaal.

Kies van
2 betalings opsies

Opsie 1

$1,000 AUD
per maand, vir 24 maande, ná visumgoedkeuring

OF

Opsie 2

$15,000 AUD
Eenmalige betaling
ná visumgoedkeuring

Volledige fooiestruktuur hier beskikbaar >>

Indien jou visum afgekeur word weens ‘n fout aan ons kant, word jou regeringsfooie volledig terugbetaal.

(Jy registreer verniet - dis meer bekostigbaar as twee ryp Avo’s by Woolies)

Wat sê ons mense…

“Elkeen het hul hoekom… Ons het die hoe”

Hoekom Jy Global Talent Pathway Kan Vertrou?

  • Gegrond op Geloofsbeginsels

  • Ons heg ons naam aan ons diens en word vertrou deur duisende

  • 6,000 aansoeke tot op datum

  • Ons spesialiseer in vaardigheidsvisum programme

  • Volle terugbetaling indien die visum afgekeur word

  • Persoonlike bystand van aansoek tot aankoms

FAQs

  • Dit is ’n 3-jaar visum met ’n oop pad na permanente verblyfreg. Sommige werkgewers bied onmiddellike borgskap vir PR.

  • Dit hang af van jou vaardighede en beskikbare poste. Voltooi jou profiel om vinniger te match.

  • Plaaswerkers, drywers, bouers, sjefs, versorgers, werktuigkundiges, algemene arbeiders, kantoorwerk/admin & meer.

  • Nee – die is 100% gratis om jou Werksprofiel te skep. Jy betaal eers wanneer jy ‘n werksaanbod het en gereed is om jou aansoek in te dien.

    Die volledige fooiestruktuur is hier beskikbaar >>

  • Ja. Jou eggenoot en kinders is by die visum ingesluit.

  • Registrasie is gratis.

    Jy betaal eers wanneer jy ‘n werksaanbod het en gereed is om jou aansoek in te dien.

    Die volledige fooiestruktuur is hier beskikbaar >>

  • Indien die aansoek afgekeur weens ’n fout aan ons kant, word jy ten volle terugbetaal.

Gereed vir ’n nuwe lewe in Australië?

Regte werk

Visa-ondersteuning

’n Toekoms vir jou gesin