Kry ‘n Regte Werk in Australië.

Sonder Risiko of Vooraf Fooie

Ons verbind jou met betroubare werkgewers in streeksgebiede van Australië. Geen fooie tot jou visa goedgekeur is nie. Bring jou hele gesin saam vir 'n nuwe lewe.

✔️ Geen fooi tot visa goedgekeur is

✔️ Werksgeleenthede vir vaardige én semi-vaardige Afrikaners

✔️ Visa sluit jou gesin in

✔️ Global Talent Pathway is ’n Australiese maatskappy

✔️ Wettig en betroubaar

Geen risiko. Geen verpligting. Geen koste.

Skep jou Werksprofiel.

Word Geplaas.

Kry jou Visa.

Die Afrikaner-Vaardigheidsvisum is jou pad na ‘n nuwe lewe met vaste werk in Australië

  • ’n Bevestigde werksaanbod voordat jy immigreer

  • Werksregte vir jou eggenoot

  • Die reg om jou kinders te saam te bring

  • Visa verwerking deur ons kundige span

(Jy’t net ’n kliek nodig, nie ’n kredietkaart nie.)

Hoe dit werk

Ons help jou stap-vir-stap, van Profiel tot Visa.
Dis maklik, veilig, en werk is gewaarborg

1. Skep Jou Werksprofiel
Registreer jou ervaring en vaardighede

2. Werkgewers Kies Jou
Ons wys jou profiel aan top werkgewers in Australië.

3. Kry ‘n Werk & Begin jou nuwe lewe
Ons Kundige span handteer alles namens jou.

Wie kan aansoek doen?

Jy onder die
ouderdom van 55 is

Jy bereid is om voltyds op die platteland te werk en bly

(Hou jou kredietkaart, registrasie is op die huis)

Beskikbare Geleenthede

  • Plaaswerk

  • Vragmotor- en Afleweringswerk

  • Bouwerk en Arbeiders

  • Slagpale en Voedselverpakking

  • Skoonmaakdienste

  • Dagsorg personeel

  • Fabriek- en masjienwerk

  • Kantoorwerk (Admin)

  • Sorg vir Bejaardes

  • Drywers/Bodes

  • Gasvryheid

  • Ambagte

Hierdie is net ’n paar van die geleenthede wat beskikbaar is. Skep jou Werksprofiel en ons sal jou help om werk te kry wat by jou vaardighede en ervaring pas.

(Jou kredietkaart kan rus, dis verniet)

Bring Jou Gesin Saam na Australië

  • Eggenote mag werk, en ons kry dikwels werk vir beide

  • Jou kinders kry toegang tot gehalte onderwys in veilige gemeenskappe

  • Basiese mediese sorg is beskikbaar vanaf dag een, met bykomende voordele wanneer julle permanente verblyfreg verkry

Salarisse begin op AUD 68,863.50 per jaar per werker (sonder oortyd).
Dis ongeveer R860,000 per jaar, en slegs die basiese salaris.

In baie gevalle kry beide eggenote werk, wat ‘n gesamentlike inkomste van meer as R1,700,000 per jaar, sonder oortyd beteken.

Baie werkers verdien selfs meer met ekstra ure.

Wat verdien jy in Australië

(Dis Mahala – jou kredietkaart kan chill)

Wat kos dit om die visum te kry?

Dit kos jou niks om te registreer of gematch te word met werkgewers nie.

(Jy registreer verniet - dis meer bekostigbaar as twee ryp Avo’s by Woolies)

Wat sê ons mense…

“Elkeen het hul hoekom… Ons het die hoe”

Hoekom Jy Global Talent Pathway Kan Vertrou?

  • Gegrond op Geloofsbeginsels

  • Ons heg ons naam aan ons diens en word vertrou deur duisende

  • Ons spesialiseer in vaardigheidsvisum programme

  • Persoonlike bystand van aansoek tot aankoms

  • Ons het reeds meer as 1 600 Australiese werkgewers met buitelandse personeel verbind

Gereed vir ’n nuwe lewe in Australië?

Regte werk | Visa-ondersteuning | ’n Toekoms vir jou gesin