Ons kry vir jou werk deur ons netwerk van gevestigde werkgewers
in streeksgebiede regoor Australië.

✔️ Geen graad nodig nie
✔️ Visa sluit jou gesin in & lei tot permanente verblyf
✔️ Skep binne 5 minute jou werksprofiel

Kry jou droom werk in Australië

Geen risiko. Geen verpligting. Geen koste.

Hoe werk dit?

  1. Skep jou Werksprofiel

  2. Word Aangestel

  3. Kry jou Visa

Hoe om jou Werksprofiel te skep:

1. Tik jou e-pos in &
onvang jou inteken kode

2. Volg die stappe en voltooi jou Werkservaring & Kwalifikasies

(Hou jou kredietkaart, registrasie is op die huis)

Wie kan aansoek doen?

Jy onder die
ouderdom van 55 is

Jy bereid is om voltyds op die platteland te werk en bly

(Hou jou kredietkaart, registrasie is op die huis)

Beskikbare Geleenthede

  • Plaaswerk

  • Vragmotor- en Afleweringswerk

  • Bouwerk en Arbeiders

  • Slagpale en Voedselverpakking

  • Skoonmaakdienste

  • Dagsorg personeel

  • Fabriek- en masjienwerk

  • Kantoorwerk (Admin)

  • Sorg vir Bejaardes

  • Drywers/Bodes

  • Gasvryheid

  • Ambagte

Hierdie is net ’n paar van die geleenthede wat beskikbaar is. Skep jou Werksprofiel en ons sal jou help om werk te kry wat by jou vaardighede en ervaring pas.

(Jou kredietkaart kan rus, dis verniet)

Salarisse begin op AUD 68,863.50 per jaar per werker (sonder oortyd).
Dis ongeveer R860,000 per jaar, en slegs die basiese salaris.

In baie gevalle kry beide eggenote werk, wat ‘n gesamentlike inkomste van meer as R1,700,000 per jaar, sonder oortyd beteken.

Baie werkers verdien selfs meer met ekstra ure.

Wat verdien jy in Australië

(Dis Mahala – jou kredietkaart kan chill)

Die Afrikaner-Vaardigheidsvisum is jou pad na ‘n nuwe lewe met vaste werk in Australië

  • ’n Bevestigde werksaanbod voordat jy immigreer

  • Werksregte vir jou eggenoot

  • Die reg om jou kinders te saam te bring

  • Visa verwerking deur ons kundige span

(Jy’t net ’n kliek nodig, nie ’n kredietkaart nie.)

Bring Jou Gesin Saam na Australië

  • Eggenote mag werk, en ons kry dikwels werk vir beide

  • Jou kinders kry toegang tot gehalte onderwys in veilige gemeenskappe

  • Basiese mediese sorg is beskikbaar vanaf dag een, met bykomende voordele wanneer julle permanente verblyfreg verkry

Wat kos dit om die visum te kry?

Dit kos jou niks om te registreer of gematch te word met werkgewers nie.

(Jy registreer verniet - dis meer bekostigbaar as twee ryp Avo’s by Woolies)

Wat sê ons kliente?

Hoekom Jy Global Talent Pathway Kan Vertrou?

  • Gegrond op Geloofsbeginsels

  • Ons heg ons naam aan ons diens en word vertrou deur duisende

  • Ons spesialiseer in vaardigheidsvisum programme

  • Persoonlike bystand van aansoek tot aankoms

  • Ons het reeds meer as 1 600 Australiese werkgewers met buitelandse personeel verbind

Gereed vir ’n nuwe lewe in Australië?